logo
Language: English | Afrikaans

4x4 Roete

Ontdek die berge en valleie op jou 4x4 avontuur.

“Every hundred feet the world changes” ― Roberto Bolaño

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

4x4 Roete


Kagga Kamma se roete bied vir 4x4 entoesiaste skouspelagtige uitsigte oor die Karoo en valleie van die Cederberge aan. Voëls, reptiele, bokspesies en parmantige bobbejane kan langs díe roete gesien word.


Die 4x4 roete strek oor `n afstand van meer as 100km en ons beveel aan dat meer as een voertuig saam `n toer onderneem. Die roete kan moeilik wees en daar is moeilike gedeeltes. Vir meer inligting lees gerus






Vanaf middel Augustus tot middel November word die Cederberge `n blom paradys. Desember tot Februarie is die warmste maande (temperature kan meer as 40˚C bereik) terwyl winter maande koel tot matig is met sneeu in hoogliggende dele. Hoë dele is oor die algemeen 8˚C koeler as lae gelëe dele.

 

Kliek hier om die 4 x 4 padkaart aftelaai >>


Kliek hier vir die volle video van die roete te kyk >>