logo
Language: English | Afrikaans

Aanloopbaan besonderhede

Lugveld: FAKA
Ko-ordinate: S32° 44' 3"    E19° 32' 25"
Oppervlakte: Harde Gruis
Hoogte: 3250 ft
Lengte: 18/36 - 900m      19/01 - 1200m
Frekwensie: 124.80 MHz
Windkous: Ja
Parkering: Ja
Helikopters: Land en tydelike parkering toegelaat
Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

Aanloopbaan Kaart



    
Sien grooter kaart

Aanloopbaan besonderhede


Lugveld: FAKA
Ko-ordinate: S32° 44' 3" E19° 32' 25"
Oppervlakte: Harde Gruis
Hoogte: 3250 ft.
Lengte: 18/36 - 900m 19/01 - 1200m
Frekwensie: 124.80 MHz
Windkous: Ja – Tussen 01 en 36 (verwys na beeld van aanloopbaan bo)
Parkering: Ja – Tussen 01 en 36 (verwys na beeld van aanloopbaan bo)
Helikopters: Land en tydelike parkering toegelaat


NEEM ASSEBLIEF KENNIS:

•Daar is geen brandstof beskikbaar op die perseel nie
•FAKA is 'n onbemande lugveld (Onbemande lugveld prosedures van toepassing)
•Verbonde aan oordeel van vlieënier – Beplanning om aanloopbaan se geskiktheid vir vliegtuig te bepaal moet gedoen word.
•Die lugveld is in 'n Natuurreservaat geleë, vlieg asseblief oor en kyk uit vir diere voor die landingsproses begin. Wilde diere kan oor die veld beweeg – Wees versigtig.

Die Reservaat versoek dat alle gaste wat invlieg vooruit bel en bespreek om volle Kagga Kamma gasvryheid te beleef.
Skakel asb die oord op 023 044 0077 om u aankomstyd vas te maak.

Kagga Kamma Aanloopbaan Vrywaringsvorm
Voltooi asb die aangehegde vorm en stuur dit aan lodge@kaggakamma.co.za vir goedkeuring. Kagga Kamma sal 'n unieke verwysingsnommer, vergesel deur geskrewe toestemming om die vliegveld te gebruik, aan u verskaf. Geen vliegtuig mag, onder enige omstandighede, van die Kagga Kamma vliegveld gebruik maak alvorens Kagga Kamma nie geskrewe toestemming gegee het en die vrywaringsvorms van die vlieënier en alle passasiers ontvang het nie.