logo
Language: English | Afrikaans

Ekskursies/Aktiwiteite

Laat jou avontuurlike gees vry.

“Everybody needs beauty as well as bread, places to play in and pray in, where nature may heal and give strength to body and soul.” ― John Muir

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

By Kagga Kamma is daar meer as genoeg avonture om van te kies. Bergfiets roetes neem gaste op `n skilderagtige avontuur deur `n unieke terrein. 4x4 Entoesiaste kan asemrowende karoo tonele aanskou asook `n verskeidenheid bokspesies, reptiele en skaars voëlspesies. Kagga Kamma bied ook `n opwindende vier wiel baan op andersins onbereikbare roetes..


Die beste manier om die asemrowende Ceres hemelruim te bewonder is by die Sterrewag en ons Rotskuns toere gee gaste die geleentheid om die gebied se kulturele erfenis op sy beste te ervaar. Vir natuur- en diereliefhebbers is die Natuurritte `n moet. Op die Natuurritte gee die gidse interessante inligting oor die omgewing en die verskeidenheid dierespesies in die area en dikwels kom gaste terug om `n volgende rit te bespreek om nog te leer.


Neem asseblief kennis dat die aktiwiteite wat nie binne jou Kagga Kamma pakket val nie, word teen R350 per persoon gehef. Tyddeel gaste kwalifiseer vir 'n 30 % afslag op aktiwiteite (sluit Sterrewag Toer uit). Kontak ons ​​asseblief vir 'n kwotasie.


Aktiwiteite sluit in:



                  


                  


                  


                  



Laai die KAGGA KAMMA diere lys hier af:
Kagga Kamma Soogdier Lys
Kagga Kamma Reptiel Lys
Kagga Kamma Voël Lys