logo
Language: English | Afrikaans

VRS: Besturende Agent

Ons stel u graag bekend aan Vacational Recreational Services (Pty) Ltd (VRS), die besturende agent van Kagga Kamma.

“In all things of nature there is something of the marvellous.” – Aristotle

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

VRS - Besturende Agent


Ons stel u graag bekend aan Vacational Recreational Services (Pty) Ltd (VRS), die besturende agent van Kagga Kamma.

 

VRS se bestuursportfolio sluit 22 oorde in Suid-Afrika, Kenya, Botswana en Mosambiek in. Die rol van die besturende agent sluit in om die bestuursfunksies op- en weg van die perseel af uit te voer. VRS maak ook seker dat die oorde die hoogste moontlike standaarde handaaf, en dat aandeelhouers tevrede is en dat die gemeenskappe waarin die oorde voorkom voordeel uit ons besigheid trek. VRS is ook die besturende agent van sewe vakansie eienaarskapklubs.


Met die skepping van VRS in 2001 beloof die maatskappy om hoë gehalte diens te lewer en is vandag `n leier in die hoogs kompiteerdende vakansie/tyddeel industrie.

 


VRS is baie trots om die besturende agent van Kagga Kamma te wees.