logo
Language: English | Afrikaans

Rotskuns Toere

Sien antieke kultuurskatte met `n begeleide toer.

"Discovering this idyllic place, we find ourselves filled with a yearning to linger here, where time stands still and beauty overwhelms." – Unknown

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Rotskuns toere


Antieke Rotskuns tuistes kan reg oor Kagga Kamma Natuur Reservaat gevind word. Die rotskuns wat hier voorkom was gemaak deur dat verskillende kleure fyn gemaalde steen met vet te meng is om `n verf te vorm. Personeel wat spesifiek opgelei is, kan in-diepte inligting hieroor deel en die verhale van die rotskuns en hierdie antieke kultuur vertel. Stappers kan ook daarna uitsien om self rotskuns te ontdek op die roetes in en om die oord.