logo
Language: English | Afrikaans

Eens op 'n Tyd

Nie te lank, lank gelede nie… het drie individue die potensiaal van Kagga Kamma se wondermooi vlaktes en rotsformasies raak gesien.

“Every great love starts with a great story...” ― Nicholas Sparks

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Hoe Kagga Kamma ontstaan het


In 1986, het Willie de Waal, Pieter de Waal en Pieter Loubser Kagga Kamma met drie teenaangresende plase gekoop. Die drie het dadelik die pontensiaal van die indrukkwekende en ongeskonde 15-hektaar landskap raak gesien.


'n Vakansiehuis is in 1987 op Kagga Kamma gebou vir familie en vriende se genot. Die kuiergaste was dadelik dol oor Kagga Kamma. Die drie eienaars het besluit hulle moet die kosbare gebied bewaar en as gevolg daarvan, het die eienaars Kagga Kamma 'n natuurresevaat in 1988 gemaak. Om die beste gehalte water te verskaf was Grootvlei Plaas in 1989 gekoop en van toe af was chalets gebou, wildsbokke was na Kagga Kamma toe gebring en die geliefde Oord was geskep. Vandag is die Oord bekend vir die buitengewone omgewing, onvergeetlike ervaringe en betrokkenheid by natuurbewaring.