logo
Language: English | Afrikaans

Kaart en Aanwysings

250km vanaf Kaapstad

GPS Koördinate:                 Hek Tye:

Latitude: S 32 44 45                             Saterdag - Donderdag: 07H30 - 18H30

Longitude: E 19 33 46                          Vrydag: 07H30 - 21H00


Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Kaart en Aanwysings

Dit neem ongeveer drie ure per motorvoertuig vanaf Kaapstad tot by Kagga Kamma Natuurereservaat.

Neem die N1 Noord en draai af op die Ceres afrit by Worcester. In Ceres, volg aanwysings na Prince Alfred, Hamlet. Na u deur Prince Alfred Hamlet en die Gydo pas is, hou reguit aan na die klein dorp, Op-ide-Berg. Draai regs by die Ceres Karoo/Cederberg bord. Draai regs op die grondpad na ongeveer 25 km by die Kagga Kamma bord. Hou reguit aan vir die volgende 20 km. Draai links by die Kagga Kamma bord. Kagga Kamma se ingang is 15 km verder.


Kliek hier vir 'n uitdrukbare kaart en aanwysings

Kliek op die kaart vir grooter beeld.