logo
Language: English | Afrikaans

Kontak Besonderhede

Lodge Besprekings en Navrae:

Tel: +27 (0) 21 872 4343

Epos: info@kaggakamma.co.za


Tyddeel Besprekings en Navrae:

Tel: +27 (0) 23 004 0077

Epos: lodge@kaggakamma.co.za

Kontak ons by Kagga Kamma
Areas gemerk met 'n * is verplig.
 Ja
Om te keer dat ons ongewenste eposse ontvang, beantwoord asseblief hierdie vraag:
2 + 2 = *        

Moet asb nie van Google Maps gebruik maak om u roete na Kagga Kamma te beplan nie. Maak asb eerder van die GPS-koordinate of die aanwysings op die Kagga Kamma webblad gebruik.


Die afgeleë ligging en die feit dat ons van tyd tot tyd ekstreme weerstoestande ervaar, beïnvloed soms die Kagga Kamma telefoonlyne. Indien u sukkel om ons telefonies te bereik, stuur gerus 'n e-pos aan info@kaggakamma.co.za. Ons antwoord sonder versuim. Ons sien uit daarna om u van hulp te wees met u navrae.

Neem asseblief kennis dat VRS hoofkantoor op die volgende dae gesluit gaan wees:

· Vrydag, 14 April tot Maandag 17 April 2017; ons heropen weer op Dinsdag, 18 April 2017.
· Donderdag, 27 April tot Maandag 1 Mei 2017; ons heropen weer op Dinsdag, 2 Mei 2017.
· Vrydag, 16 Junie 2017; ons heropen weer op, 19 Junie 2017.
· Woensdag, 9 Augustus 2017; ons heropen weer op Donderdag, 10 Augustus 2017.
· Maandag, 25 September 2017; ons heropen weer op Dinsdag, 26 September 2017 .