logo
Language: English | Afrikaans

Kagga Kamma Nuus

Volg al die nuutste en interessante inligting oor ons prag oord.

"We owe it to each other to tell stories." — Neil Gaiman

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Kagga Kamma Nuus

Die unieke area van Kagga Kamma Natuurreservaat, met hul passievolle personeel en goeie diens, het gelei tot 'n hoogs gekrediteerde industrie toekenning. Kagga Kamma het ook die "Hospitality Resort status" behou vir twee jaar in 'n ry.

 

RCI OSCAS
· RCI Green toekenning by die 2013 RCI OSCAS vir die Solar fotovoltaïese hibriede energiestelsel

· Top Hospitality Resort toekenning vir 2014 by die 27ste Jaarlikse RCI OSCAS

· Hospitality Resort Status vir 2014 en 2015



 

Ervaar die Blomme Seisoen by Kagga Kamma Natuur Reservaat - kliek hier om meer te lees

 

Pers Verklaring: Nuwe Ster Suite - kliek hier om meer te lees