logo
Language: English | Afrikaans

Kagga Kamma Nuus

Volg al die nuutste en interessante inligting oor ons prag oord.

"We owe it to each other to tell stories." — Neil Gaiman

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

Kagga Kamma Nuus

Die unieke area van Kagga Kamma Natuurreservaat, met hul passievolle personeel en goeie diens, het gelei tot 'n hoogs gekrediteerde industrie toekenning. Kagga Kamma het ook die "Hospitality Resort status" behou vir drie jaar in 'n ry.

 

RCI OSCAS
· Top Hospitality Resort toekenning vir 2015 en 2017
· Hospitality Resort Status vir 2015, 2016 en 2017
· RCI Green toekenning by die 2013 RCI OSCAS vir die Solar fotovoltaïese hibriede energiestelsel



 

Ervaar die Blomme Seisoen by Kagga Kamma Natuur Reservaat - kliek hier om meer te lees

 

Pers Verklaring: Nuwe Ster Suite - kliek hier om meer te lees