logo
Language: English | Afrikaans

Ontspannings Spa

`n Eksklusiewe reeks behandelings om gaste te help ontspan en te verfris.

“Relaxation means releasing all concern and tension and letting the natural order of life flow through one's being.” – Donald Curtis

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

Kagga Kamma Ontspannings Spa


Kagga Kamma Ontspannings Spa nooi u om te kom ontspan en die uitsig te geniet terwyl u gepamperlang word. Die Spa bied `n eksklusiewe reeks TheraNaka Maserings aan waar gaste kan kies tussen `n verskeidenheid van Ontspannende, Opbeurende of Ontgiftigings olies. Gesigsbehandelings word gedoen met TheraVine produkte. Die manikuur en pedikuur behandeling sal u heerlik bederf.


Kyk gerus na ons Behandelingslys en bespreek vroegtydig.




Kyk gerus die videos

Maklike selfdoen gesig eksfoleasie en masker.

 

Kaneel en heuning masker.