logo
Language: English | Afrikaans

Oord Fasiliteite

Tenvolle toegerus, geniet 'n verskeidenheid opwindende uitstappies.

“Find what brings you joy and go there.” – Jan Phillips

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Oord Fasiliteite


By Kagga Kamma kan gaste uitsien na heerlike etes van ons à la carte spyskaart af, wat voorberei word deur Sjef Willem Kruger.


Ontspan in ons spa wat die eksklusiewe TheraNaka en TheraVine reeks gebruik.


Die swembad is perfek vir lui dae in die son wanneer gaste wil afkoel en die omgewing inneem.


Kagga Kamma het ook uitstekende konferensie fasiliteite verblyf, versnapperings en internet toegang word verskaf aan konferensie gangers.


Fasiliteite: