logo
Language: English | Afrikaans

Restaurant

Heerlike à la carte etes en`n kroeg.

“One of the very nicest things about life is the way we must regularly stop whatever it is we are doing and devote our attention to eating.” – Luciano Pavarotti

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Restaurant en Kroeg

Die restaurant sal gaste se monde laat water met `n volledige à la carte spyskaart. Geniet ontbyt en middagete in die restaurant en aandete onder die sterre. Die restaurant het ook `n verskeidenheid wyne wat enige ete sal komplimenteer. Gaste is ook welkom om die soetgoed en gebak te proe wat deur ons sjef voorgesit word.


Kagga Kamma het ook `n knus kroeg waar gaste drankies kan bestel. Die kroeg is `n Wi-fi opvanggebied en het ook `n sateliet TV vir al die sport aanhangers.

 

A la carte Menu met Vegan opsies {Download}
A la carte HALAAL Menu {Download}

Wynlys {Download}
Piekniek Menu {Download}