logo
Language: English | Afrikaans

Skemerkelkierit

Geniet 'n skemerkelkie terwyl die son sak.

"Sunsets are so beautiful that they almost seem as if we are looking through the gates of Heaven" – John Lubbock

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

Skemerkelkierit

Die Skemerkelkierit neem jou na een van die mees asemrowende uitsigpunte van Kagga Kamma. Jy kan die Cederberge sien aan die een kant en die Tankwa Karoo aan die ander. (Tankwa Karoo het die laagste reenval in Suid Afrika) Geniet 'n skemerkelkie terwyl die son sak oor die Cederberg.