logo
Language: English | Afrikaans

Volhoubare Toerisme

"The decisions that you make and the actions that you take upon the earth are the means by which you evolve." – Gary Zukav

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Ons Groen Inisiatiewe


In 2013, het Kagga Kamma die RCI Groen Toekening vir die installasie van `n Fotovoltaïse Sonkrag Energie sisteem gewen. Díe sisteem verskaf daagliks omgewingsvriendelike krag aan die hele Oord. Hierdie sisteem verminder die Oord se koolstof voetspoor aansienlik.


Ons Steun die Plaaslike Gemeenskap

Kagga Kamma glo in die verryking van die plaaslike gemeenskap. Dus neem ons plaaslike inwoners in diens.


Ekotoerisme

Dit is belangrik vir Kagga Kamma om die omgewing, erfenis en kultuurlewe van die gebied te bewaar en te beskerm. Kagga Kamma is buitengewoon – die ryk kultuur en geskiedenis van die gebied en die streek se merkwaardige fauna en flora maak die Oord uniek. Die menige ervaringe en aktiwiteite wat beskikbaar is maak Kagga Kamma 'n natuurliefhebber se droom vakansie bestemming.