logo
Language: English | Afrikaans

Staproetes

Ontdek die natuurskoon van die Cederberge op Kagga Kamma se staproetes.

“Wandering re-establishes the original harmony which once existed between man and the universe.” – Anatole France

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

Staproetes

Om die Cederberge se interessante ekologie te ervaar word gaste aangemoedig om gebruik te maak van die staproetes op die oord. Die rotsformasies en plantegroei wat al vir eeue in die streek voorkom sal natuurliefhebbers fassineer en eindelose genot verskaf.