logo
Language: English | Afrikaans

Sterrewag

Beleef die wonders van die hemelruim van nader.

“If the stars should appear one night in a thousand years, how would men believe and adore; and preserve for many generations the remembrance of the city of God which had been shown! But every night come out these envoys of beauty, and light the universe with their admonishing smile.” ― Ralph Waldo Emerson

Kontak ons by Kagga Kamma

 Ja

Sterrewag

Die oop hemelruim van die Cederberge maak Kagga Kamma die perfekte sterrekyk bestemming. By die Klein Sterrewag kan besoekers asemrowende beelde van die maan, sterre, sateliete en planete geneit. Hulle kan ook dieper hemelligame soos die Whirlpool Sterrestelsel asook die Hercules globulêre cluster van nader bekyk met behulp van ons 8-duim Celestron Nexstar 8SE teleskoop aanskou. `n Kenner begelei die besoekers en dien as persoonlike toergids deur die skoonheid en wonders van die buitensteruimte.


Die nuwe merkwaardige teleskoop wat gebruik word om by Kagga Kamma die sterrevelde te bestudeer, was die 2013 wenner van die vernaamde Teleskoop van die Jaar titel. Hy vervang die ikoniese 8-duim Schmidt-Cassegrain wat 'n drastiese invloed op die astronomie wereld gehad het in die 1970's. Met die nuutste funksies en foefies bied die Celestron Nexstar 8SE 'n onvergeetlike sterrekyk ondervinding by Kagga Kamma.