logo
Language: English | Afrikaans

Swembaddens

Koel af op warm somersdae of ontspan met `n boek in die winter.

“The body, immersed, feels amplified, heavier and lighter at the same time. Weightless yet stronger.” ― Leanne Shapton

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Kagga Kamma Swembaddens


Tussen die asemrowende rotsformasies kan gaste ontspan langs Kagga Kamma se swembaddens. Tydens warm Karoo somers is die swembad die perfekte plek om af te koel of skaduwee te soek. In die winter sit gaste graag met `n boek in die swembadstoele rondom die water.