logo
Language: English | Afrikaans

Begeleide Vierwielmotorfiets Safaris

Geniet die pragtige uitsig, laat die adrenalien pomp en beleef die Kagga Kamma wildernis op díe unieke toer.

“Life is either a daring adventure or nothing.” – Helen Keller

Vul asseblief die vorm in vir enige navrae en ons sal u so spoedig moontlik kontak.
                        Ja

2 + 2 = *

Begeleide Vierwielmotorfiets Safaris

Vir die meer avontuurlustige gaste bied die oord hierdie unieke wildkyk ervaring aan. Vierwielmotorfiets safaris vind plaas op roetes wat andersins onbegaanbaar sou wees en laat besoekers toe om nie net die pragtige omgewing te sien nie maar ook die opwinding van `n vierwielmotorfietsrit op díe terrein te geniet. Uitstappies duur gewoonlik tussen een en twee ure en word op aanvraag gereel.